Trace Id is missing

Microsoft Office se proefleesnutsmiddels 2013 - Afrikaans

Microsoft Office se proefleesnutsmiddels maak redigering in bykomende tale moontlik.

Belangrik! Deur ’n taal hieronder te kies, sal die volledige bladsyinhoud dinamies na daardie taal verander.

  • Weergawe:

    2013

    Datum gepubliseer:

    2013-01-07

    Lêernaam:

    proofingtools_af-za-x64.exe

    proofingtools_af-za-x86.exe

    Lêergrootte:

    3.6 MB

    3.4 MB

    Wil jy spelling toets vir 'n taal wat nie outomaties deur Office geïnstalleer is nie? Jy is op die regte plek. Microsoft Office se proefleesnutsmiddels bevat 'n volledige stel proefleesnutsmiddels wat vir Office in hierdie taal beskikbaar is. Installeer dit eenvoudig en herbegin Office, en proefleesnutsmiddels vir jou taal is gereed.
  • Ondersteunde bedryfstelsels

    Windows 7, Windows 8, Windows Server 2008 R2

    Hierdie aflaai werk met die volgende programme:
    Microsoft Office Excel 2013
    Microsoft Office OneNote 2013
    Microsoft Office Outlook 2013
    Microsoft Office PowerPoint 2013
    Microsoft Office Word 2013
  • Om hierdie aflaai te installeer:
    Installeer die proefleesnutsmiddels:


    1. Laai die lêer af deur die Aflaai-knoppie (hier bo) te klik en die lêer na jou hardeskyf te stoor.
    2. Laat loop die opstelprogram.
    3. Op die "Lees die Microsoft-programmatuurlisensievoorwaardes"-bladsy, lees die bepalings, kies die "Klik hier om die Microsoft-programmatuurlisensievoorwaardes te aanvaar"-merkblokkie, en klik "Gaan voort".
    4. Die opstelghoeroe sal loop en die proefleesnutsmiddels installeer.
    5. Sodra die installering klaar is, herbegin jou oop Office-programme.


    Gebruiksinstruksies: Gebruik die proefleesnutsmiddels soos jy dit normaalweg sou. Jy behoort hulle nou vir jou pas geïnstalleerde taal te sien. Jy kan jou proefleestaal byvoorbeeld na die nuwe taal stel vir speltoets (indien beskikbaar). Om te leer hoe om dit te doen, kyk Wissel tussen verskillende tale deur die proefleestaal te stel

    Om hierdie aflaai te verwyder:
    1. Op die Begin-kieslys, wys na Instellings en klik dan Beheerpaneel.
    2. Dubbelklik "Programme byvoeg/verwyder".
    3. In die lys van tans geïnstalleerde programme, kies "Microsoft Office se proefleesnutsmiddels 2013 - [Language]" en klik dan Deïnstalleer, Verwyder of Byvoeg/verwyder. As 'n dialoogblokkie verskyn, volg die instruksies om die program te verwyder.
    4. Klik Ja of OK om te bevestig dat jy die program wil verwyder.