Trace Id is missing

Taalkoppelvlakpak (LIP) vir Windows 8

Taalkoppelvlakpak (LIP) vir Windows 8 bied 'n gedeeltelik vertaalde weergawe van die mees algemeen gebruikte areas van Windows 8.

Belangrik! Deur ’n taal hieronder te kies, sal die volledige bladsyinhoud dinamies na daardie taal verander.

  • Weergawe:

    1.0

    Datum gepubliseer:

    2012-11-20

    Lêernaam:

    LIP_af-ZA-32bit.mlc

    LIP_af-ZA-64bit.mlc

    Lêergrootte:

    2.6 MB

    3.5 MB

    Windows-taalkoppelvlakpak (LIP) bied 'n gedeeltelik vertaalde weergawe van die mees algemeen gebruikte dele van Windows. Nadat die LIP geïnstalleer is, sal die teks in ghoeroes, dialoogblokkies, kieslyste, en Hulp en Ondersteuning-onderwerpe in die LIP-taal vertoon word. Die teks wat nie vertaal is nie sal in die basistaal van Windows 8 wees. Byvoorbeeld, as jy 'n Spaanse weergawe van Windows 8 gekoop het en 'n Katalaanse LIP geïnstalleer het, sal sekere teks in Spaans bly. Jy kan meer as een LIP op 'n enkele basistaal installeer. Windows LIP's kan op alle Windows 8-weergawes geïnstalleer word.
  • Ondersteunde bedryfstelsels

    Windows 8

    • Vir die stelselvereistes, klik hier

    • Vir instruksies vóór installering, klik hier

    1. Klik die Aflaai -knoppie op hierdie bladsy om te begin aflaai, of kies 'n ander taal uit die aftreklys.
    2. Doen een van die volgende:
      • Om onmiddellik te begin installeer, klik Begin.
      • Om die aflaai na jou rekenaar te stoor om dit later te installeer, klik Stoor
    • Vir instruksies ná installering, klik hier

    • Vir bekende probleme, klik hier